Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER

VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER
 
2005-11-09


JDK

J.D. Kirsten (Edms) Bpk, gevestigde produsente van uitvoervrugte, beskik oor die volgende posisie by Laborans, een van hul produksie-eenhede in die Paarl.

VRAGMOTORBESTUURDER/SPANBESTUURDER

Die aangewese kandidaat sal direk aan die Eenheidsbestuurder en Produksiebestuurder rapporteer.

Die volgende vereistes is belangrik:
• Geldige Kode EC of EC1 rybewys
• Geldige PDP
• Ten minste 1 jaar bestuurondervinding met ‘n 8-tonvrag-
motor
• Kennis en ervaring van die verbouing van tafeldruiwe
• Sterk leiereienskappe
• Goeie interpersoonlike vaardighede
• Goeie lees- en skryfvermoëns
• Opleibaar en selfgemotiveerd
• Vermoë om pligte onafhanklik en stiptelik uit te voer
• Bewese werksrekord
• Sober gewoontes

Verantwoordelikheid behels o.a. daaglikse onderhoud en instandhouding van vragmotor; vervoer van werkers en gepaletiseerde vrugte; bestuur en kontrole van alle werksaktiwiteite van span; motivering van span; handhawing en dissipline; versekering dat kwaliteitstandaarde deurgaans gehandhaaf word.
Vir ‘n persoon wat wil presteer, bied hierdie geleentheid ‘n uitdaging wat gepaard gaan met ‘n markgerigte vergoedingspakket, behuising en pensioenvoordeel.

Aansoekers moet vir Jo-Ann Freeks tydens kantoorure by
(021) 869-8108 bel vir ‘n telefoniese onderhoud of vir Willem Brink by 082-327-3663.
Sluitingsdatum: Woensdag 16 November 2005





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za