VOORRAAD-KONTROLEERDER
2005-11-09
Wellington Timbers
VOORRAAD-KONTROLEERDER
Die geskikte kandidaat sal verkieslik gematrikuleerd, rekenaarvaardig en oor goeie kommunikasievaardighede beskik.
Eie vervoer noodsaaklik.
Pligte behels die ontvangs, versending, kontrolering van produkte, sowel as die byhou van rekords
Sluitingsdatum: Woensdag 16 November '05 Faks verkorte CV (2 bladsye) na (021) 873-3027 Kandidate wat by 24 November nie terugvoering ontvang het nie, moet aansoek as onsuksesvol beskou.
More
News
|