JACK MEYER KUNSSENTRUM benodig 'n KUNSONDERWYSER
2005-03-24
JACK MEYER KUNSSENTRUM benodig 'n KUNSONDERWYSER
VAKKE: • Tekstielkuns • Algemene kuns graad 1 - 9 • Kunsgeskiedenis graad 10-12
vanaf 18 Julie 2005
Rig aansoeke aan: Die Hoof, Jack Meyer Kunssentrum, Privaatsak X3018, Paarl, 7620 of kontak mnr. David Steele by tel. (021) 872-2095 of faks inligting na (021) 872-3810.
More
News
|