Aflosverpleegkunidge benodig
2005-03-24
SILWERKRUIN ACVV HUIS VIR BEJAARDES WELLINGTON TYDELIKE AFLOS- VERPLEEGKUNDIGE
Registrasie by SAVR ’n vereiste. Diensaanvaarding so gou as moontlik.
Verskaf volledige CV met referente: Die Voorsitter Beheerraad Fonteinstraat, Wellington, 7655
Sluitingsdatum: 31 Maart 2005
Indien u geen terugvoering binne twee weke na die sluitingsdatum vir aansoeke ontvang het nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.
More
News
|