LANDGOEDBESTUURDER
2005-11-24
LANDGOEDBESTUURDER
Ervare landgoedbestuurder word verlang vir die bestuur van ‘n beveiligde residensiële landgoed op ‘n wynplaas in Franschhoek.
Kandidate moet verkieslik ondervinding hê in wingerde of boerdery, asook in die omgewing van Franschhoek woonagtig wees.
Pligte sluit in die bestuur van personeel sowel as die daaglikse bestuur van die landgoedsake.
Stuur CV aan (021) 461-1186 of e-pos aan sectitle@steer.co.za
More
News
|