TREKKERBESTUURDER
2005-11-24
TREKKERBESTUURDER
Ons benodig dringend ‘n Trekkerbestuurder met ondervinding van besproeiing en toesighouding, op ‘n plaas in die Paarl. Die suksesvolle kandidaat moet beskik oor ‘n geldige ligtevoertuig-bestuurslisensie. Bogemiddelde salaris word aangebied. Vir meer inligting, skakel mev Viljoen by (021) 872-9474
More
News
|