PAKKER-TOESIGHOUER
2005-11-30
NOVO PACKHOUSE (PTY) LTD
PAKKER-TOESIGHOUER
word benodig by NOVO-pakhuis in die Paarl.
Sleutelverantwoordelikhede • Moet pakprogram oordra aan alle pakkers • Sien toe dat verpakking volgens die regte spesifikasie geskied • Moet orde op die produksievloer handhaaf • Moet op hoogte wees van vrugspesifikasies • Hou pakkers te alle tye ingelig oor veranderings • Sien toe dat maksimum produktiwiteit en effektiwiteit gehandhaaf word
Aanbevole kwalifikasies/vereistes • Vorige ondervinding in pakhuis • Moet kan lees en skryf • Moet bereid wees om oortyd te werk • Kennis van vrugteverpakking • Matriek
Sluitingsdatum 8 Desember 2005 Aanvangsdatum So spoedig moontlik
Mediese keuring weens wetlike spesifikasies is ‘n voorvereiste vir die pos.
Faks CV na (021) 860-8001 Kontaknommer (021) 860-8000
More
News
|