Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Seremoniemeester

Seremoniemeester
 
2005-11-30


Rappin Donkey Promosies

is op soek na 'n op-en-wakker seremoniemeester wat enige gehoor op hulle tone sal kan hou, en twee plaaslike, jong kunstenaars vir die Rappin Donkey Roadshow wat van 28 Maart tot 1 April 2006 verskillende Bolandse dorpe besoek.

Persone moet verkieslik in die Paarl-, Wellington-, Franschoek-omgewing woonagtig wees. 'n Goeie pakket wag op die regte persone.

Kontak Marie Levy by (021) 862-1618 gedurende kantoorure of Ameen Levy by 083 398 7718 na ure voor
15 Desember 2005



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za