KODE 14 - DRYWER
2005-12-07
KODE 14 - DRYWER
Die volgende loopbaangeleentheid bestaan in die Paarl by ons verpakkingsaanleg COLOURS ZA WES-KAAP waar voorverpakking van vars vrugte vir plaaslike supermarkgroepe plaasvind. Die aangewese kandidaat sal 'n betroubare persoon wees wat oor toepaslike ondervinding beskik. Die kandidaat moet bereid wees om lang ure, oortyd, naweke en vakansiedae te werk. Die kandidaat moet oor sy eie vervoer beskik. Die vergoedingspakket is markgerig.
Wilmarié Beyers ontvang alle aansoeke by: Tel: (021) 807-7000; Faks: (021) 807-7001 E-pos: wilmarie@colorsfruit.com Sluitingsdatum: Woensdag 13 Desember 2005 om 13:00
More
News
|