Baie vriendelike administratiewe dame benodig vir Wellington kantoor. Vanaf 1 Januarie 2006. Rekenaarvaardigheid noodsaaklik. Aansoeke per faks (021) 864-3548.
Hardwerkende en vriendelike persone benodig om agente te word. Rawson is leiers in opleiding. Kontak Lizette 083-469-8946