LEERLING-BESTUURDERS
2005-12-13
CLICKS
LEERLING-BESTUURDERS
Die kleinhandelsaak Clicks is op soek na geskikte kandidate om in die takke opgelei te word as potensiële bestuurders.
Indien jy oor ‘n naskoolse kwalifikasie en/of ondervinding in Bemarking/Kleinhandelbestuur of verwante besigheidsrigting beskik, verder ambisieus, leergierig en oor ‘n passie vir kleinhandelbestuur beskik, kan jy jou CV inhandig by enige van jou naaste Boland Clicks winkels.
Die aansoek moet vergesel word van ‘n aansoekbrief, volledige CV met ‘n verwysingraamwerk. Die aansoek moet duidelik gemerk wees as: “Aansoek om Leerling- bestuurder/Clicks”.
Sluitingsdatum vir die aansoek is: 31 Desember 2005
More
News
|