WYNUITVOERE/PRODUKSIEKOÖRDINEERDER
2005-12-13
WYNUITVOERE/PRODUKSIEKOÖRDINEERDER
Dinamiese dame gesoek vir gekombineerde pos in klein, groeiende uitvoermaatskappy geleë in die Paarl. • 2 Jaar toepaslike ondervinding ‘n aanbeveling • Mededingende salarispakket • Diensaanvaarding 1 Februarie 2006
Faks kort CV aan (021) 873-0666 voor 20 Desember 2005. Indien u nie binne 7 dae van ons verneem nie, aanvaar dat u nie kwalifiseer vir ‘n onderhoud nie.
More
News
|