Eiendomsagente
2005-12-21
Is jy moeg vir dieselfde roetine? Op soek na meer vryheid en iets meer opwindend?
As jy ‘n dringende behoefte het om sukses te behaal en nie omgee om die ekstra myl te loop nie. As jy eerlik, hardwerkend en vasberade is. As jy regtig van mense hou. As jy glo jy kan enige iets doen.
Dan soek ons JOU vir ‘n beroep in die opwindende wêreld van die eiendomsagent in Paarl/Wellington.
Kontak Willie Mulder 082-295-2994 of faks CV na (023) 344-3969.
More
News
|