Beheerraadposte
2005-12-21
Noorder-Paarl Hoërskool Beheerraadposte (16 Januarie 2006 tot 5 Desember 2006)
1. EBW: graad 8 Bedryfsekonomie: graad 11
2. Biologie graad 11 Lewensoriëntering: graad 9
3. Sosiale Wetenskap: graad 9
(16 Januarie 2006 tot 31 Maart 2006)
4. EBW: graad 8 en 9 Sakestudies: graad 10
Stuur ‘n verkorte CV aan me M Maasdorp (prinsipaal) voor of op 29 Desember 2005. Faks: (021) 871-1849 • Tel: (021) 872-7016 Vir verdere besonderhede, kontak prinsipaal by 083-406-5755.
More
News
|