Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geregistreerde verpleegkundiges

Geregistreerde verpleegkundiges
 
2005-12-21


GEREGISTREERDE VERPLEEGKUNDIGES

met ondervinding in Bejaardesorg, word gesoek om vir Ryman Healthcare,'n leier op die gebied van bejaardesorg, te kom werk in Nieu-Seeland.
Ons het aftree-oorde regoor die land, Noord- en
Suid-Eiland.
Suksesvolle applikante sal 'n tweejaar kontrak teken en hul retoervliegtuigkaartjie sal deur die firma betaal word.
DAAR WORD 'N INLIGTINGSOGGEND GEHOU 11 JANUARIE 2006 BY PROTEA HOTEL - TEGNOPARK- STELLENBOSCH - 10:00 - 14:00
BELANGSTELLENDES KONTAK Retha van der Westhuizen, vir meer inligting, nie later as 5 Januarie 2006.
rethavdw@mweb.co.za
084 306 3508




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za