Onderwys kontrakposte
2005-12-21
WELLINGTON SEKONDÊR
Aansoeke word ingewag van gepas-gekwalifiseerde persone met ondervinding vir die volgende kontrakposte - onderworpe aan goedkeuring deur die WKOD
1. EBW: Gr 8 en LO: Gr 8, 9 & 10 2. KK: Gr 8, 9 en NW: Gr 8 & 9 3. Engels: Gr 8 en Afrikaans: Gr 8, 9 & 10 4. Teg: Gr 8 & 9 en NW: Gr 8
Faks aansoekbrief en CV aan Die Prinsipaal by faks (021) 873-6427 voor Donderdag 5 Januarie 2006 om 12:00 Onderrigmedium: Afrikaans & Engels.
More
News
|