Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


BESTUURDER - Hoenderboerdery

BESTUURDER - Hoenderboerdery
 
2005-03-31


’n Hoenderboerdery, in die Paarl-omgewing benodig die dienste van ’n bestuurder met goeie organisasievaardighede om beheer te neem oor die daaglikse aktiwiteite van die boerdery en bemarking van die eiers. Verantwoordelikhede sluit in die bestuur van hoenderhokinstandhouding, eierpakstoor, administrasie, bemarking, verkope, boek- en rekordhouding.

VEREISTES:

Toepaslike ondervinding of naskoolse opleiding

Rekenaargeletterdheid (Pastel, Word)

Swaarvoertuiglisensie

Diensbeurt op plaas elke 2de/3de naweek.

Faks u CV met verwysings voor 12/04/2005 na (021) 887-2717



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za