Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER

GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER
 
2006-01-18


DRAKENSTEIN SENTRUM VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE
Registrasieno: 015-227 NPO

Die beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van ‘n

GEREGISTREERDE MAATSKAPLIKE WERKER
Voldag betrekking te bogenoemde organisasie.

Vereistes
• BA Graad of Diploma in Maatskaplike Werk
• Bewys van registrasie by SA Raad vir Maatskaplike Diensberoepe
• Geldige Kode 08-bestuurderslisensie
• Ten minste 2-3 jaar ondervinding in Maatskaplike Werk

Posvereistes
• Kennis van Ontwikkelingsgerigte Maatskaplike Werk
• Formulering van besigheidsplanne en opstel van begrotings
• Vermoλ om onafhanklik te werk sowel as binne spanverband te werk
• Netwerk met gemeenskapsbronne in die gemeenskap

Stuur CV aan: Die Voorsitter, Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede, Posbus 2657, Paarl, 7620

Sluitingsdatum: 27/01/2006
Diensaanvaarding: 01/02/2006

Navrae: Mev A Sheldon - Tel: (021) 863-0446/7
Faks: (021) 863-0450
Epos: drakcentre@telkomsa.net




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za