DRYWER
2006-01-25
DRYWER
Konstruksiemaatskappy in die Boland verlang 'n drywer met geldige Kode 10- rybewys en PDP wat ook beskik oor 'n N3 kwalifikasie met praktiese ondervinding.
Pligte sal onder andere behels die instandhouding van ligte masjinerie en toerusting
Faks CV na (021) 867-0686 om ons nie later as 17:00 op 4 Feb 2006 te bereik nie.
DRIVER
A construction company in the Boland area is looking for a driver with a valid Code 10 license and a PDP as well as an N3 qualification.
Duties will also include the maintaining of small plant and equipment.
Fax CV to (021) 867-0686 no later than 17:00 on 4 Feb 2006.
More
News
|