Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


WERKSWINKEL-KOÖRDINEERDER

WERKSWINKEL-KOÖRDINEERDER
 
2006-01-25


SUNFIELD WELLINGTON

beskik oor die volgende vakatures.
Die betrokke persone moet oor die vermoë beskik om met verstandelik gestremde volwassenes te werk en in besit wees van ‘n bestuurderslisensie.

1. WERKSWINKEL-KOÖRDINEERDER
Bogenoemde persoon moet oor die volgende vaardighede beskik.
• organisasie van dagprogram, uitstappies en sport;
• kontrole en betrokkenheid by kontrakwerk;
• bereid wees om elke 3de naweek huismoederdiens te doen; en
• musiekbegeleiding sal in guns tel.
DIENSAANVAARDING: So gou as moontlik

2. FINANSIËLE BEAMPTE
Bogenoemde betrekking is vir ‘n persoon met finansiële kundigheid. Rekenaarvaardigheid in Pastell is ‘n vereiste terwyl vorige ondervinding in ‘n soortgelyke betrekking en kennis van Excel en MS Word in die aansoeker se guns sal tel.
Die aansoeker is verantwoordelik vir die totale finansiële administrasie wat insluit kosteberekening, begrotingsbestuur, kontantvloeibestuur en voorbereidings van finansiële verslae. Ander pligte behels o.a.: debiteure, krediteure, kasboek tot rekonsiliasie en salarisse.
DIENSAANVAARDING: 1 April 2006

Indien u belang stel in enige van die poste, rig ‘n gedetaileerde CV voor 3 Februarie 2006 aan:
Sunfield Wellington
Posbus 824, Wellington, 7654.
Tel: (021) 873-5038

Indien u geen terugvoering binne 2 weke na die sluitingsdatum ontvang het nie kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was.




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za