Gevestigde motorwerkswinkel in die Paarl verlang die dienste van ‘n motorwerktuigkundige. Aansoekers moet gekwalifiseerd wees met minstens 3 jaar ondervinding. Ondervinding sal in die aansoeker se guns tel. ‘n Markverwante vergoedingspakket word aangebied.