Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


TIKSTER/ONTVANGS

TIKSTER/ONTVANGS
 
2006-02-01


TIKSTER/ONTVANGS

Konstruksiemaatskappy verlang die dienste van ‘n tikster/klerk.

Die vereistes is soos volg:
* Moet rekenaarvaardig wees. Kennis van Excel, Microsoft Word, asook vorige ondervinding sal ‘n aanbeveling wees.
* ‘n Vriendelike en aangename telefoonstem.
* Moet werksdruk kan verwerk en ook
bereid wees om soms oortyd te werk.
* Moet oor goeie menseverhoudings beskik
* Moet syfervaardig wees

Salaris is onderhandelbaar en faks asb verkorte CV na Faks (021) 873-6101



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za