ADMIN BEAMPTE
2006-02-01
VINSURE Versekeringsmakelaars (Edms) Bpk
ADMIN BEAMPTE Persoonlike Korttermynversekering
Ons is op soek na ‘n geskikte persoon vir die bogenoemde pos. Die regte kandidaat is iemand met ‘n aangename persoonlikheid wat goed met kliënte kan kommunikeer, verkieslik oor die nodige ondervinding beskik en voldoen aan FAIS vereistes, bereid is om hard te werk, te leer en in te skakel by opleidingsgeleenthede, saam te werk met ‘n lewenslustige en dinamiese span en voldoen aan die minimum vereistes. Salaris is onderhandelbaar.
Minimum vereistes • Graad 12 • Goed tweetalig in Afrikaans en Engels • Goeie kommunikasievaardighede
Stuur verkorte CV per e-pos aan britza@vinsure.co.za of skakel Andries Britz by 082 805 1774
More
News
|