OPERASIONELE/BEMARKINGSBEAMPTE
2006-02-08
Konstruksiemasjinerie-verhurings-onderneming benodig ‘n
OPERASIONELE/BEMARKINGSBEAMPTE
Vereistes • Matriek en belangstelling/aanleg vir verhuring van masjinerie • Kode EB bestuurderslisensie • Ingesteldheid tot kliëntediens • Rekenaarvaardig • Uiters professioneel
Funksies U is verantwoordelik vir: • Aflewer en terugontvang van masjinerie • Opstel en basiese instandhouding van masjinerie • Bemarking onder bestaande/nuwe kliënte • Administratiewe take verbonde aan bogenoemde.
U is verantwoordelik, stiptelik, funksioneer goed in spanverband en handhaaf sober gewoontes.
Faks u 2-bladsy CV na (021) 873-5874 en/of epos na mwanagel@mweb.co.za voor/op 2006/02/14 indien u aan bogenoemde vereistes voldoen. Geen telefoniese navrae en slegs kortlys-kandidate sal gekontak word.
More
News
|