Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


ONTVANGS- EN ADMINISTRASIE-KLERK

ONTVANGS- EN ADMINISTRASIE-KLERK
 
2006-02-08


Paarl DBV/SPCA is 'n dinamiese, nie-winsgewende vereniging wat gekenmerk word deur professionele bestuur, bied strategiese geleenthede en deursigtigheid en beskik oor die volgende werksgeleentheid vir die geskikte kandidaat.
ONTVANGS- EN ADMINISTRASIE-KLERK
Vereistes:
• Minstens twee jaar ondervinding in ontvangs- en
administratiewe sektor
• Geldige rybewys (kaart-tipe)
• Goeie administrasievermoë
• Goeie kommunikasie en menseverhoudinge handhaaf
• Rekenaarvaardig
• Ten volle tweetalig, 'n derde taal sal as 'n aanbeveling dien
• Deel vorm van 'n multi-dissiplinęre span
• Voorraadbeheer en -kontrole

Die DBV/SPCA is 'n gelyke indiensnemingsorganisasie.
Diensaanvaarding: so spoedig moontlik.
Aansoeke en CV's kan gestuur word, vir aandag:
Die Voorsitter, Posbus 291, PAARL, 7620 of ingehandig word by die DBV-kantoor te Ben Bernhardlandgoed, PAARL.
Sluitingsdatum: 15 Februarie 2006.
Applikante wat nie voor of op 28 Februarie 2006 gekontak word nie, kan die aansoek as onsuksesvol beskou.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za