Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


JUNIOR NETWERK-ADMINISTRATEUR

JUNIOR NETWERK-ADMINISTRATEUR
 
2006-02-15


BOLAND DRUKPERS BK PRINTERS CC

Ons is ‘n hoë kwaliteit drukwerkverskaffer.
WEENS VOORTGESETTE POSITIEWE GROEI, beskik ons tans oor die volgende uitdagende vakature as,

JUNIOR NETWERK-ADMINISTRATEUR

Die suksesvolle kandidaat moet aan die volgende minimum vereistes voldoen:
1. Toepaslike naskoolse kwalifikasie en minstens twee (2) jaar ervaring.
2. Kennis en ervaring van NT4, 2000/3 SERVER en Active Directory.
3. Beskik oor die tegniese kennis en ervaring om ‘n netwerkstelsel te intalleer en in stand te hou.
4. Deeglike kennis van die Microsoft Office-produkte
5. Moet oor die vermoë beskik om “trouble shooting” te kan doen en onder druk te werk.

Kennis van die volgende sal as sterk aanbeveling dien:
1. Pastel
2. Sagteware installasie
3. Goeie kommunikasievaardighede (leiding aan mede-werknemers).

Aan die geskikte kandidaat bied ons ‘n onderhandelbare pakket.
Indien u glo dat u die geskikte kandidaat is,
e-pos asseblief u CV aan riaan@bolanddp.co.za
Vir telefoniese navrae, skakel gerus vir Riaan Jansen van Rensburg gedurende kantoorure by 082 373 8511.

Diensaanvaarding: 1 Maart of so spoedig moontlik daarna.
Sluitingsdatum 22 Februarie 2006

Indien u nie teen 28 Februarie 2006 van ons gehoor het nie, kan u aanvaar dat u onsuksesvol was.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za