KANTOORBESTUURDER
2006-02-15
Rekeningkundige praktyk in Wellington benodig die dienste van ‘n
KANTOORBESTUURDER
Minimum van 5 jaar ondervinding in die volgende ‘n vereiste: • Vaslegging van maandelikse kliëntedata • Finalisering van finansiële jaareindstate • Hantering van belastingaangeleenthede • Pastel en Caseware
E-pos volledige CV na deonross@xsinet.co.za Sluitingsdatum: 24 Februarie 2006
More
News
|