Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DRYWER - DRYWER KODE 10 (ECI)

DRYWER - DRYWER KODE 10 (ECI)
 
2006-02-15


PAARL POST, 'n maatskappy wat streef na gelyke geleenthede ingevolge sy diensbillikheidsriglyne, is op soek na 'n ervare

DRYWER - DRYWER KODE 10 (ECI)

Verantwoordelikheid sluit die volgende in:
• Die persoon moet verantwoordelik wees om items van en na Kaapstad te lewer
• Die persoon sal nou saamwerk met die versendings-hoof.
• Die persoon moet onder druk kan werk en spertye nakom
• Die persoon moet bereid wees om in skofte en by tye oortyd te werk

Posvereiste
• Die persoon moet oor 'n goeie kennis van die Wes-Kaap beskik.
• In besit wees van 'n kode 10-lisensie asook 'n geldige PDP.
• Goeie menseverhoudings
• Vlot tweetalig wees asook 'n derde taal sal tot u voordeel strek.
• Vorige ondervinding met kontakbare verwysings.

Die maatskappy bied 'n markverwante salarispakket asook ander normale byvoordele.
Belangstellendes word vriendelik versoek om 'n verkorte CV (maksimum 3 bladsye) te e-pos aan ryand@paarlpost.co.za of te faks na (021) 872-6889.
Let asb daarop dat slegs kortlys-kandidate genader sal word vir 'n onderhoud en indien u nog geen terug-voering voor 28 Februarie ontvang het nie, u die aan-soek as onsuksesvol moet beskou.
Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag 24 Februarie 2006.



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za