ADMINISTRATIEWE KLERK en VERKOOPSDAME
2006-02-23
AFRICOTE PAARL "Original Coatings and tiles for Africa” OPEN BINNEKORT Benodig ADMINISTRATIEWE KLERK en VERKOOPSDAME Vereistes: ~ Energieke persoonlikheid met 'n belangstelling in huisversiering. ~ Goeie kommunikasie en interpersoonlike vaardighede ~ Goeie organisasievermoëns. ~ Goeie menseverhoudinge. ~ Rekenaarvaardigheid. ~ Administratief sterk. ~ Eie vervoer. Basiese salaris met 'n goeie kommissie- struktuur Belangstellendes kan hul CV faks aan: Cecile Visser by (028) 514-2905 Aansoeke sluit: 28 Februarie 2006
More
News
|