ASSISTENT-BESTUURDER
2006-02-23
ASSISTENT-BESTUURDER BOLAND TUINDIENSTE Boland Tuindienste is 'n gevestigde onderneming en verrig 'n verskeidenheid tuinboukundige dienste. Die geskikte kandidaat sal hoofsaaklik verantwoordelik wees vir die bestuur van algemene werkers, kliënteverhoudinge en masjinerie. Belangrike vereistes van die pos is: •Goeie menseverhoudinge • Bestuursvaardighede • Aanleg/liefde vir tuine • Kennis van plante Vorige ondervinding in bogenoemde take en 'n EC1 bestuurslisensie sal in u guns tel. Belangstellendes moet 'n skriftelike aansoek stuur aan: Boland Tuindienste Posbus 105, PAARL, 7622 admin.bms@lantic.net • Faks: (021) 872-3881 Vir navrae skakel Sanet Olivier by (021) 872-8911. SLUITINGSDATUM: 2 MAART 2006
More
News
|