Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Motorhawe & gerieflikheidswinkel-bestuurder

Motorhawe & gerieflikheidswinkel-bestuurder
 
2006-02-23


Motorhawe & gerieflikheidswinkel-bestuurder
Geskikte kandidaat moet verkieslik oor nagraadse kwalifikasies beskik met Bestuur, Rekeningkunde en Menseverhouding as hoofvakke. Ondervinding in die bedryf is ‘n vereiste en persoon moet bereid wees om naweke te werk. Salaris is onderhandelbaar na ge- lang van die persoon se kwalifikasie en ondervinding.
Rig alle aansoeke aan mnr T.J. Eigelaar
BP Garage Franschhoek
en faks alle CV’s na (021) 876-2210
Aansoeke sluit op Maandag 27/02/06 om 17:00



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za