Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


TESOURIER

TESOURIER
 
2006-02-23


ACVV HUIS VERGENOEGD DIENSTAK
Paarl
(011-721 NPO)
ACVV Huis Vergenoegd Dienstak is ‘n organisasie sonder winsbejag wat dienste aan bejaardes voorsien.

Die dienste van ‘n
TESOURIER
word verlang.

Kandidate moet oor deeglike kennis van boekhou tot op ‘n proefbalansstadium beskik.
Kennis van kantooradministrasie, personeelaangeleenthede, en fondsinsameling sal ‘n aanbeveling wees.
Rekenaarvaardigheid en kennis van Pastel, Payroll, Excel en Microsoft Word is noodsaaklik.

Aansoekvorms verkrygbaar by:
Die Sekretaris, ACVV Huis Vergenoegd Dienstak, Posbus 118, Paarl, 7646.
Tel: (021) 870-3301
Faks: (021) 872-5834

Salaris: Onderhandelbaar
Aanvangsdatum: 1 April 2006

Sluitingsdatum:
27 Februarie 2006 voor 10:00



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za