1 X VERPLEEG-ASSISTENT
2006-03-01
Fleur de Lis ACVV Tehuis vir Bejaardes Franschhoek
2 Poste 1 X VERPLEEG-ASSISTENT 1 X VERPLEEGHULP
• Diensure volgens skofrooster (moet bereid wees om soms nagdiens te werk). • Salaris en diensvoordele volgens ACVV beleid. • Volledige CV met kontakbare verwysing word verlang. • Vorige ondervinding in ‘n tehuis vir bejaardes sal ‘n aanbeveling wees. • Betroubare vervoer. • Moet minstens twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap magtig wees. • Kandidate vir die pos van Verpleeg-assistent moet geregistreer wees by die SA Raad op Verpleging.
Aansoeke moet gerig word aan: Die Bestuurder, Fleur de Lis, Posbus 216, Franschhoek of kan gefaks word na: (021) 876-2411.
Sluitingsdatum: 28 Maart 2006
More
News
|