BOUREKENAAR
2006-03-01
JJ DEMPERS
BOUREKENAAR
Ons is gevestig in die Paarl sedert Augustus 1948 en benodig ‘n Bourekenaar met ‘n minimum kwalifikasie van ‘n technikon- diploma. Persone met ondervinding van luukse wonings sal as aanbeveling dien, maar is nie ‘n vereiste nie.
Doen aansoek by JJ Dempers Edms Bpk Posbus 711 NOORDER-PAARL 7623 jjdempers@intekom.co.za Tel: (021) 872-1608 of 082-8070-831
More
News
|