ONTVANGSDAME/BOEKHOUER
2006-03-01
STEYN COETZEE
ONTVANGSDAME/BOEKHOUER
Ons benodig die dienste van ‘n Ontvangsdame/Boekhouer met toepaslike ervaring vir ons prokureurspraktyk te Paarl.
Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor ‘n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van Winlaw sal ‘n aanbeveling wees), die vermoë om akkuraat te werk, en goeie kommunikasie-vaardigheid.
CV kan afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of gefaks word na: (021) 872-2678.
More
News
|