Zomerlust Gastehuis beskik oor ‘n pos vir die bg posisie. Die persoon moet ten minste 3 jaar ondervinding hê as ‘n nagportier en die gasvryheidsbedryf ken. Salaris o.h.b.
CV kan gefaks word na (021) 872-8312. Sluitingsdatum vir aansoeke is 10 Maart 2006.