Operateur en deeltydse PA
2006-03-09
BOLAND BIKES
BETREKKING AANGEBIED Boland Bikes, ‘n gevestigde motorfietsinvoerder en -verspreider, verlang die dienste van ‘n bekwame persoon om te dien as
ONTVANGSPERSOON, KASSIER, KLERK, SKAKELBORD-OPERATEUR EN DEELTYDSE P A VIR DIE BESTURENDE DIREKTEUR.
Die geskikte kandidaat sou besonders syferkundig wees met ondervinding van algemene rekenaarpraktyk en ten volle tweetalig (engels/afrikaans ) wees. Ons bied ‘n kompeterende salarispakket aan wat onderhandelbaar is volgens die kandidaat se vermoëns en ondervinding.
Faks cv's na : (021) 862-6520 of per hand na: Jan Van Riebeeckweg 76-78 , Huguenot, Paarl. Geen onderhoude sal toegestaan word sonder ‘n cv nie.
More
News
|