Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
CONFERHEUR ENGINEERINGbenodig die dienste van ‘n PLASMA-SNYMASJIEN- PROGRAMMEERDER/OPERATEURDie ideale kandidaat moet aan die volgende voldoen:• Kennis dra van AutoCad 2D of soortgelyke programme• Tegniese agtergrond• Entoesiasties en hardwerkend• Woonagtig wees in Paarl/Wellington-areaFaks u CV aan (021) 862-2394
More News