ADMINISTRATIEWE BEAMPTE
2006-03-15
NG Gemeente Suider-Paarl
Die dienste van ‘n ADMINISTRATIEWE BEAMPTE word verlang.
Ondervinding van algemene kantooradministrasie, skakeling met die publiek asook ‘n deeglike kennis van boekhouding sal ‘n aanbeveling wees. Rekenaarvaardigheid en kennis van Pastel, MS Excel, Word en Powerpoint is noodsaaklik.
Aansoeke moet gerig word aan: Administratiewe Beampte Posbus 604, Suider-Paarl, 7624
Navrae: 083 701 1236 082 870 5701
Faks: (021) 863-2797 e-pos: ngsuiderpaarl@xsinet.co.za
Salaris: Onderhandelbaar Aanvangsdatum: 1 Mei 2006
Sluitingsdatum: 31 Maart 2006 voor 12:00
More
News
|