Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Algemene kantoorassistent

Algemene kantoorassistent
 
2006-03-23


ALGEMENE KANTOORASSISTENT

Pos in skilderagtige Franschhoekvallei, 20km vanaf Paarl en Stellenbosch.

• Soek selfversekerde, toegewyde persoon wat goed met mense op alle vlakke kan kommunikeer
• Goeie tweetalige kommunikasievaardighede (verbaal en geskrewe)
• Moet onafhanklik kan werk
• Stiptelikheid en akkuraatheid ‘n vereiste
• Rekenaargeletterdheid: MS Windows, Excel, Word, Outlook
• Ondervinding in rekeningkundige pakkette ‘n aanbeveling
• Eie vervoer noodsaaklik

Stuur CV’s aan: wine@akkerdal.co.za

Indien nie binne 14 dae terugvoering ontvang, kan aansoeker aanvaar dat die aansoek onsuksesvol was.

Sluitingsdatum: Saterdag 8 April 2006



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za