Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Program fasiliteerders

Program fasiliteerders
 
2006-03-23


FASfacts, ‘n NGO, beskik tans oor die volgende voltydse aanstellings by hulle hoofkantoor te Worcester:

PROGRAM FASILITEERDERS (OPLEIERS)

• 3 Poste : Afrikaans- en Engelssprekend
• 1 Pos : Xhosa- en Afrikaanssprekend

VEREISTES: Matriek • Natuurlike liefde en vermoë om met kinders, tieners en volwassenes te werk • Aanbiedings-vaardighede of potensiaal om sodanige vaardighede te ontwikkel • Energiek, passievol en entoes-iasties.

AANBEVELINGS: Kode 8-rybewys of potensiaal om Kode 8-rybewys te bekom • Tersięre opleiding in die sosiaal maatskaplike, onderwys, jeug-ontwikkeling of dramaveld • Toepaslike werkservaring in die gemeens-kapsontwikkelingsveld.

VERANTWOORDELIKHEDE: Aanbieding van Fetale Alkohol Sindroom voorkomingsprogramme by skole, op plase en in gemeenskappe volgens FASfacts se Ervaringsleermetodiek.

BASIS: Worcester

Indien u aan al bogenoemde vereistes voldoen, kan u 'n volledige CV stuur aan mnr Francois Grobbelaar, FASfacts, Posbus 1692, Worcester, 6849; faks: (023) 342-7001; e-pos info@fasfacts.org.za

SLUITINGSDATUM: 31 Maart 2006
www.fasfacts.org.za



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za