Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Kantoorhoof

Kantoorhoof
 
2006-03-30


DRAKENSTEIN SENTRUM VIR PERSONE MET GESTREMDHEDE
(Registrasieno: 015-227 NPO)

Die Beheerraad wag aansoeke in vir die aanstelling van:
‘n Kantoorhoof
Voldagbetrekking te bogenoemde organisasie

POSVEREISTES:
• Geldige kode 8-bestuurderslisensie
• Hantering van aansoeke om befondsing
• Werwing van vrywilligers
• Bemarking van die organisasie
• Netwerk met ander organisasies
• Identifisering van opleidingsbehoeftes van
personeel en bestuur.

Stuur CV aan: Die Voorsitter, Drakenstein Sentrum vir Persone met Gestremdhede
Posbus 2657
Paarl, 7620

Sluitingsdatum: 7 April 2006
Diensaanvaarding: 1 Mei 2006
Navrae: Mev. A. Sheldon tel: (021) 863-0446/7
Faks: (021) 863-0450



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za