Bestuurder Paarl Haven Skuiling
2006-03-30
Paarl Haven Skuiling
Vereistes: Toepaslike graad/diploma en ervaring in Maatskaplike Werk. Vaardigheid in Menslike Hulpbronne Bestuur, Finansiële Bestuur en Projekbestuur. Kommunikasievaardigheid in twee van amptelike tale van Wes-Kaap. Uitstekende Interpersoonlike en Leierskapvaardigheid. Reke-naarvaardig. Geldige rybewys. Kennis en ervaring van mense en gemeenskapsinrigtings in ‘n Wel-synomgewing. Pligte: Oorhoofs verantwoordelik vir alle aspekte van die Bestuur van Skuiling. Veral die Sosio-maatskaplike funksionering. Skep van Bewusmaking- strategieë. Fondsinsameling-projekte inisieer. Salaris R60 000 - R72 000 per jaar onderhandel- baar.
Rig alle aansoeke aan Die Voorsitter, Paarl Haven Skuiling, Posbus 18, Huguenot, 7645. Sluit CV en getuigskrifte saam met kort aansoekbrief in.
Ten minste TWEE verwysings. Indien u na 21 dae niks van ons hoor nie aanvaar dat u onsuksesvol was in u aansoek. Sluitingsdatum vir aansoeke is 7 April 2006.
More
News
|