Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR

GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR
 
2006-04-05


PAARL POST GRAFIESE UITLEGKUNSTENAAR
MAANDAG tot WOENSDAG
Diι maatskappy streef na gelyke geleenthede ingevolge sy diensbillikheids-riglyne. Paarl Post is op soek na 'n ervare grafiese uitlegkunstenaar.
Verantwoordelikhede sluit in die volgende:
• Die persoon moet sterk visueel ingestel wees, die vaardigheid hκ om advertensies se uitleg te doen.
• Die kunstenaar gaan verantwoordelik wees vir die opmaak van advertensies en koerant-blaaie.
• Die persoon moet nou saamwerk met die advertensiebestuurder en verteen-woordiger van bogenoemde publikasies.
• Die persoon moet onder druk kan werk en spertye nakom.
• Hy/sy moet bereid wees om by tye oortyd te werk.
Posvereistes:
• uitstekende tikvaardighede
• uitgebreide rekenaargeletterdheid
• goeie menseverhoudings en die vermoλ om goed onder druk te funksioneer
• vlot tweetalig (Afrikaans/Engels) - praat, lees en skryf
• 'n erkende naskoolse kwalifikasie in grafiese ontwerp of toepaslike onder-vinding
• vorige ondervinding by 'n koerant of tydskrif
• kennis van Pagemaker en CorelDraw
Die maatskappy bied 'n markverwante basiese salaris.
Belangstellendes word versoek om 'n verkorte CV aan Ryan Damonse by:
ryand@paarlpost.co.za te stuur of te faks na (021) 872-6889 voor 19 April 2006.





More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za