Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


Geregistreerde maatskaplike werker

Geregistreerde maatskaplike werker
 
2006-04-12


Badisa: Paarl

Die beheerraad van BADISA Paarl wag aansoeke in van ‘n geregistreerde maatskaplike werker om ‘n vakante pos te vul.

Vereistes:
• Diploma of graad in Maatskaplike Werk
• Registrasie by die Raad op Maatskaplike Diensprofessies.
• Bestuurderslisensie

Posvereistes:
• Kennis met betrekking tot Kinder- en Gesinsorg.
• Kennis met betrekking tot Statutκre Prosedures t.o.v. die Wet op Kindersorg.
• Kennis van vaardighede in al drie die metodes van Maatskaplike Werk.

Voordele:
• ‘n Mededingende salaris
• Dertiende tjek
• 24 Werksdae verlof
• Mediese- en pensioenvoordele t.o.v. die permanente pos.

Diensaanvaarding:
So gou as moontlik

Voorsien asseblief ‘n volledige CV teen:
28 April 2006

Adres:
Die Bestuurder Maatskaplike
Diensprogramme
J Beukes
Privaatsak X8
Bellville, 7535

E-posadres:
jbeukes@kaapkerk.co.za




More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za