Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011

Search WWW
Search Paarlpost

Assistent boekhouer

Assistent boekhouer
 
2006-04-12

ASSISTENT-BOEKHOUER
‘n Klein rekenmeestersfirma te Wellington benodig die dienste van ‘n jong persoon wat oor die volgende vaardighede beskik.

Die ideale kandidaat
• moet onafhanklik kan werk
• stiptelikheid en akkuraatheid is ‘n definitiewe vereiste
• uitstekende kennis van Pastel & Microsoft Office
• goeie algemene kennis van belasting
• ten minste 3 tot 5 jaar ondervinding

Verantwoordelikhede
• invul van IB12 & IB14 inkomste-belastingvorms
• uitwerk en invul van maandelikse statutęre vorms (LBS, SDL, WVF en BTW201 vorms)
• opstel van finansiële state van BK’s

Ons bied
• baie aangename werksomgewing
• onderhandelbare vergoeding
• 21 dae verlof en 13de tjek
• uitstekende loopbaanvooruitsigte vir die regte kandidaat

MELD ASB U VERWAGTE VERGOEDING
Faks u verkorte CV van nie meer as 2 bladsye, met kontakbare verwysings na (021) 873-7807.
SLEGS TUSSEN 08:00 EN 16:30

Indien u nie binne 14 dae terugvoering ontvang, aanvaar aansoek onsuksesvol. Sluitingsdatum 21 April 2006.

More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za