WKOD kontrakpos
2006-04-12
Klein Nederburg Sekondêr
WKOD KONTRAKPOS Onmiddellik tot 31 Desember 2006
Engels Tweede Taal HG: Graad 10 tot 12 Bewese rekord van graad12-uitslae belangrik
MELD - Toepaslike ervaring in die leerareas aangebied en buite-kurrikulêre betrokkenheid - Kennis in UGO
Stuur kort CV en aansoekbrief aan Die Skoolhoof, Klein Nederburg Sekondêr, Newmanstraat, PAARL, 7646 of faks (021) 862-7272
SLUITINGSDATUM: Woensdag 19 April 2006
More
News
|