Thursday 22 September 2011
This site will be updated on 30 September 2011
Konstruksie Mpy. benodig die dienste van ’n drywer wat moet voldoen aan die volgende vereistes:• Kode 10 of 14 rybewys.• Met ’n span mense kan werk.• Eie inisiatief kan gebruik.• Kontakbare verwysings hê.Faks ’n 2 bladsy CV na (021) 873-6101
More News