Thursday 22 September 2011

This site will be updated on 30 September 2011


 

 



Search WWW
Search Paarlpost

 


DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT

DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT
 
2006-04-25


DRAKENSTEIN MUNISIPALITEIT

Aansoeke word hiermee ingewag van geskikte kandidate vir die volgende poste by Drakenstein Munisipaliteit, 'n werkgewer wat regstellende aksie bevorder.

DEPT. GEMEENSKAPSDIENSTE
1. STASIEOFFISIER (INSPEKSIE) - (COM-02.1/C.B.A.02.01)
2. TIKSTER/KLERK GRAAD II (COM-02.1/C.B.A.01.01.01)
3. 2X LEERLING-BRANDBESTRYDERS

KEURINGSKRITERIA:
(1) Graad 12. Hoër Sertifikaat in Brand- tegnologie van die Suid-Afrikaanse Nooddienste Instituut. Kode E11Bestuurslisensie. Goeie interpersoonlike en kommunikasievaardighede. BAA Sertifikaat. Vaardig in twee van die drie amptelike tale van die Wes-Kaap.
(2) Graad 12. Tikvaardigheid, rekenaarvaardig, goeie administratiewe, interpersoonlike en kommunikasievaardighede. Vaardig in twee van die amptelike drie tale van die Wes-Kaap.
(3) Graad 12. Goeie interpersoonlike en kom- munikasievaardighede. Kode C bestuurslisensie. Fisies fiks en gesond wees. Moet haar self/ homself onderwerp aan teoretiese en praktiese evaluering ten einde oorweeg te word vir die pos. Aansoeke vir hierdie pos is uitsluitlik of alleenlik vir dames.

ONDERVINDING:
(1) 6 jaar toepaslike ondervinding.
(2) 1 jaar toepaslike ondervinding.

SALARISSKAAL:
(1) R123 732 - R133 296 (posvlak 07) per jaar.
(2) R57 216 - R64 332 (posvlak 12) per jaar.
(3) R50 880 - R56 268 (posvlak 13) per jaar.

LW: Bewys van Kwalifikasie word vereis vir keuring. Die vereistes van die Wet op Gelyke Indiensneming sal vir hierdie pos oorweeg word, maar sal nie die enigste kriteria wees wat toegepas word nie.

‘n Diensbonus gelykstaande aan een maand se salaris is betaalbaar en die normale byvoordele verbonde aan Plaaslike Owerhede insluitende ‘n behuisingstoelaeskema vir huiseienaars en is onderhewig aan sekere voorwaardes.

NB: Gunswerwing by Raadslede of enige lid van die Aanstellingskomitee is ontoelaatbaar en sal aansoekers onmiddellik diskwalifiseer.

Plasing van kandidate vir werk kan in enige area van die Drakenstein gebied geskied. Die area strek vanaf Simondium, Paarl, Wellington, Gouda, Hermon en Saron.

Aansoekvorms en nadere besonderhede is verkrygbaar van die Personeelkantoor, Posbus 1, Paarl, 7622
Telefoonnommers: 807-4574/807-4510/807-6318/807-4504 (Maandae, Woensdae, Vrydae 10:00 - 12:45 & 14:00 - 15:00, asook Dinsdae & Donderdae 07:45 - 08:45).

Meld duidelik op die aansoekvorm die verwy singsnommer. U volledig ingevulde aansoekvorm moet vergesel word van u CV (nie langer as 5 bladsye).

NB: Indien u nie binne agt (8) weke van die sluitings- datum gekontak word nie, neem kennis dat u onsu-k sesvol was.

NB: Kandidate wie laat opdaag by die onderhoude sal gediskwalifiseer word.

Sluitingsdatum vir aansoeke: Vrydag, 12 Mei 2006 om 12:00

MUNISIPALE BESTUURDER



More News
  • Administratiewe Pos
  • WAITERS
  • Meat Processing Expert / Block Man
  • Senior boekhouer
  • REGISTERED PROFESSIONAL OR STAFF NURSE
  • Occupational Therapist
  • De Oude Renbaan - Paarl
  • ADMINDAME-POSISIE
  •  
        [ Top ] Tel: (021) 870-4600    email: edit@paarlpost.co.za