TYD- & BYWONINGSKLERK
2006-04-25
WAGENAAR CLARKE PERSONNEL CONSULTANTS
TYD- & BYWONINGSKLERK Wellington
Groot, gevestigde produksiefasiliteit bied hierdie pos aan in hul MHB afdeling.
Om in aanmerking te kom, sal jy deeglike kennis van die volgende bied: • gerekenariseerde tydhouding - (Maxitime ens) en elektroniese inklokstelsels; • administrasie van verlof en OV eise; • Arbeidsmakelaarsrekeninge.
Die pos vereis uitstekende interpersoonlike- en kommu-nikasievaardighede, beide in Afrikaans en Engels terwyl toepaslike studies in MHB Bestuur of Tydhouding, voltooi na graad 12, voordelig sal wees. Die posbekleër sal ook ad-hoc bystand verleen aan die MHB Bestuurder.
‘n Markverwante salarispakket word aangebied.
Marietha Clarke hanteer die aansoeke. Stuur asseblief jou CV per e-pos na: mclarke@wc-hr.co.za of tel: (021) 946-2007
More
News
|